We are olive farmers in the little Karoo, we have the biggest range of olive products in the
country, will send photos and product list to Sonja. Will like to be part of your event
Hi Ek wil asb net uitvind hoe die fees werk kry mens n wynglas by die ingang vir die wynproe en kan ek bestel of aankope doen by die fees van die produkte wat uitgestal word ens.
Ja jy kry ‘n glas by die ingang vir wynproe.
Wyn kan by die fees bestel word. Daar is ‘n donasie houertjie op die wyntafels.
Wynproe word ook saam met al die Kosdemonstrasies aangebied.
Groete.
Lize

Skooby,
Thank you for your response.
Please contact Sonja.
Kind regards
Lize
082 551 3063
Hi Ek wil asb net uitvind hoe die fees werk kry mens n wynglas by die ingang vir die wynproe en kan ek bestel of aankope doen by die fees van die produkte wat uitgestal word ens.
Dankie