Where to Buy Tickets

PRICE OF TICKETS

  • Breakfast with Sarie: (includes entrance for Friday) – R250
    PLEASE NOTE:
    BREAKFAST TICKETS ONLY FOR SALE PRIOR TO THE
    EVENT AND WILL NOT BE SOLD AT THE
    ENTRANCE GATE!
  • Adults: Friday and Saturday – R100
  • Pensioners – R60
  • Kids – R50
  • Weekend package: Adults - R180
  • Weekend package: Pensioners – R100
  • Weekend package: Kids – R80
  • Adults: Sunday – R80

TICKETS AVAILABLE AT

THE GATE or prior to the Event at:

  • Garden Bleu: c/o Duncan and Prospect rd, Duncan Yard Hatfield, Pretoria
  • Pure Café: 137 Tompson Street West, Colbyn, Pretoria
  • Centro Property Group:  c/o Genl Louis Botha and Garsfontein rd, Shop 10, Waterglen Centre, Waterkloof Glen, Pretoria
  • For Internet payment details please send us an email.

34 Responses to Where to Buy Tickets

  • Sugnet Dixon says:

    Internet payment details please

    • admin says:

      Thank you for your inquiry.
      Our Bank Detail are:
      Celebrate Food and Wine
      Standard Bank
      Account number: 042146526
      Branch code: 011545
      Your ref: Surname
      Please send me an email with proof of payment and an indication of what tickets you are buying.
      to lize@astation.co.za
      Please bring proof of payment to the Entrance Gate were you will recieve the tickets.

      Kind regards
      Lize
      082 551 3063

  • Ester Siebert says:

    Hallo,
    ons is ‘n paar dames wat graag die ontbyt wil bywoon,
    laat weet asb hoe ek kan kaartjies kry via die internet.
    Groete
    Ester

    • admin says:

      Baie dankie vir jou navrae Ester!

      Ons Bank rekening detail is as volg:
      Celebrate Food and Wine
      Standard Bank
      Rek nr: 042146526
      Takkode: 011545

      Stuur asb. bewys van betaling per epos aan my: lize@astation.co.za
      Dui aan hoeveel kaartjies jy wil he.

      Jy kan ook kaartjies by Laerskool Pretoria Oos by Marinda in die kantoor koop.
      Groete

      Lize
      082 551 3063

  • Angelique says:

    Ek wil graag 2 kaartjies bespreek vir die ontbyt op Vrydagoggend. Kan ek dit deur die internet bespreek en betaal asb?

    • admin says:

      Dankie vir jou navraag Angelique.

      Jy kan per Internet betaal en net die bewys aan my epos asook hoeveel kaartjies jy koop.
      Ek sal op die epos reageer en jy kan net die bewys van betaling na die Ingangshek neem.
      Ons sal die kaartjie daar vir jou hou.

      BANK INLIGTING:
      Celebrate Food and Wine
      Standard Bank
      Rek nr.: 042146526
      Tak kode: 011545

      Baie dankie.

      Lize
      082 551 3063

  • Vikki says:

    Would like to book and pay for 2 adult tickets for Sunday 4 September.

    • admin says:

      Vikki,
      Thank you for your response.

      Could you please do an Internet payment to:
      Celebrate Food and Wine
      Standard Bank
      Acc number: 042146526
      Branch code: 011545

      Please email the Proof of Payment to me: lize@astation.co.za
      Bring your Proof of payment and my reply email to the Entrace gate. The tickets will be available there.

      Kind regards

      Lize
      082 551 3063

  • Ingrid Marais says:

    Goeie middag

    Wil net hoor of julle nog kaartjies beskikbaar het vir Vry SARIE ontbyt.

    Groete
    Ingrid

    • admin says:

      Ingrid,

      Dankie vir jou navrae!
      Ja ons het nog kaartjies beskikbaar, maar dit verkoop nou baie vinnig.
      Laat weet my asseblief of jy belangstel om te koop dan hou ek dit vir jou.

      Vriendelike groete

      Lize
      082 551 3063

  • Martelle Steyn says:

    Ek wil graag 2 x pensioenaris kaartjies koop vir die naweek. Ek gaan die bedrag van R200.00 in betaal op internet as jy vir my kan laat weet of dit goed is so.

    Dankie en ‘n mooi dag verder.
    Martelle Steyn

    • admin says:

      Martelle, Baie dankie! Ek het dit ontvang. Ons hou die kaartjies vir julle by die hek.
      Ek het ook ‘n epos aan jou gestuur.
      Ons waardeer julle ondersteuning!!
      Lize

  • Izaan Marx says:

    Ek het ‘n betalinng gemaak vir 2 kaartjies vir Vrydag 2 Sept se ontbyt ek het die bewys direk van ABSA aan julle aangestuur kan ek maar kaartjies afhaal die oggend van die ontbyt my verwysing was I Marx laat weet gerus of dit in orde is. Groete

    • admin says:

      Baie dankie Izaan vir jou ondersteuning!
      Ek het gister vir jou epos gestuur. Laat weet asb. as jy nie gekry het nie. Groete
      Lize

  • Nerine Stegmann says:

    Ek wil graag 2 kaartjies koop vir Vrydagoggend 2 September se ontbyt. Sal julle asb vir my die kaartjies hou. Ek betaal per internet sodra ek van julle hoor of daar nog plek is.

    Baie dankie
    Nerine Stegmann
    0836323506

    • admin says:

      Nerine,
      Ons hou 2 kaartjies vir jou. Epos net vir my die bewys van betaling en bring dit saam na die funksie.
      Vra vir Amelia. Sy sal jou kaartjies vir jou hou.

      Dankie vir die ondersteuning!

      Vriendelike groete
      Lize

  • Donet van der Merwe says:

    Ek merk die ontbyt kaartjie is R250 en die naweek kaartjie is R180. die Vrydag/ Saterdag kaartjie is R100 vir volwassenes. Sluit die Naweek kaartjie die ontbyt in?? of net toegang??
    Help tog net verstaan.
    Dankie Donet

    • admin says:

      Donet,
      Die Ontbytkaartjies se prys sluit toegang vir die Vrydag in.
      Die Ontbyt vind plaas van 10h00 tot 12h00. Dan open die Fees vir die res van die publiek om 15h00 die Vrydagmiddag en eindig
      22h00 die aand.
      Die naweekkaartjie van R180 gee jou toegang vir die hele naweek (Van die Vrydag 15h00 tot die Sondag 18h00).
      Dit sluit nie die Ontbyt in nie.
      Hoop dit maak sin.

      Vriendelike groete.
      Lize

  • Karin says:

    Goeie dag – ek en my ma wil graag kom na die fees Vrydag, maar ons wil nie die ontbyt bywoon nie. Kan ons al in die oggend ingaan om rond te loop by die stalletjies of kan ons eers na die ontbyt verby is ingaan? Dankie

    • admin says:

      Julle kan ongelukkig eers die middag van 15h00 toegang kry, wanneer die Fees amptelik open.
      Die toegangsprys is R100 p/p maar Pensionarise betaal R60 toegang vir die Vrydag en Saterdag afsonderlik.
      Hoop ons sien julle daar!!

      Vriendelike groete.

      Lize

      • Karin says:

        Dankie vir die terugvoer. Ek het laasweek kaartjies gekoop vir die Sondag, maar nou het iets voorgeval en Vrydag 15h00 is ook te laat, want ons het iets aan. Kan ons dalk Saterdag ons kaartjies bring en net die verskil opbetaal tussen toegangsgeld van Saterdag en wat ek reeds betaal het vir Sondag? Karin

  • Ancile Corver says:

    Kan ek asb 2 kaartjies bespreek vir Vrydag 10h00 tot 12h00

  • Alida says:

    Is daar nog kaartjies beskikbaar vir Vrydag oggend?

  • Esther says:

    Hallo! Is daar nog enige kaartjies vir Vr-oggend se ontbyt beskikbaar? 3 asseblief?
    Groete
    E*

  • Pauline Maritz says:

    Lize,
    Is daar nog kaartjies beskikbaar vir Sondag? Indien wel, kan ons dit by die hek koop?
    Groete
    Pauline

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>



Welcome to
Celebrate Food and Wine site

2,3 & 4 September 2011

Afrikaanse Hoër Meisiesskool Pretoria

Friday Ladies morning
10h00-12h00

Friday afternoon
15h00 – 22h00

Saturday
10h00 – 20h00

Sunday
11h00 – 18h00